Armand spits hom toe op oorspronklikke afrikaanse musiek, met rolmodelle soos Worsie Visser en Zak van Niekerk sy ou buurman kan hy mos nie verkeerd gaan nie.
Armand tree gereeld by feeste en skoue op en doen ook verjaarsdae partyjies, jaar eind funksies, middel van die jaar funksies, moedskep funksies en ook konferensies. As jy heelnag wil partytjie hou is Armand jou man vir die funksie. Hy het besluit om by sy oorspronklikke naam te bly vir optredes, want name soos Superman, Batman, Catwoman en Mickey Mouse is klaar gevat.