Deon Groot is die sterk klanke wat Afrikaans getref het, ‘n liedjie skrywer en sanger vanuit die Hartjie van Namakwaland
Mal oor mense, mal oor my kultuur, mal om net lekker te kan wees in Afrikaans.Wat kan mens meer sê?!? Gemaak in SA (Wel, so half) maar trots om n afirkaner hart te kan hê en trots om te kan deel met mense wat dieselfde passie het vir musiek en ons taal! Gaan Groot!