Warning: "continue" targeting switch is equivalent to "break". Did you mean to use "continue 2"? in /home/musicia/public_html/wp-content/plugins/essential-grid/includes/item-skin.class.php on line 1306
Warning: "continue" targeting switch is equivalent to "break". Did you mean to use "continue 2"? in /home/musicia/public_html/wp-content/plugins/revslider/includes/operations.class.php on line 2758
Warning: "continue" targeting switch is equivalent to "break". Did you mean to use "continue 2"? in /home/musicia/public_html/wp-content/plugins/revslider/includes/operations.class.php on line 2762
Warning: "continue" targeting switch is equivalent to "break". Did you mean to use "continue 2"? in /home/musicia/public_html/wp-content/plugins/revslider/includes/output.class.php on line 3689
Warning: "continue" targeting switch is equivalent to "break". Did you mean to use "continue 2"? in /home/musicia/public_html/wp-content/plugins/iron-demo-importer/includes/Unyson/framework/core/components/extensions/manager/class--fw-extensions-manager.php on line 3665 Karlien van Jaarsveld (Singer) - Quotes & Bookings
Karlien van Jaarsveld se nuwe CD, My Hartjie, het binne een week die 20 000 kerf verkope bereik. Duidelik volg haar nuwe vrystelling in die voetspore van Jakkals trou met wolf se vrou en Uitklophou wat beide op die ou end platinum verkope aangeteken het. Maar die spoed waarteen My Hartjie opgeraap word, het selfs Karlien en haar produksiespan aangenaam verras.
Die album is natuurlik weer propvol treffers, insluitende die titelsnit wat Karlien vir die eerste keer by die Afrikaans Is Groot konserte einde 2014 gesing het en wat tans besig is om die trefferslyste van radiostasies regoor die land uit te klim. Die liedjie is ook eksklusief aan radiostasies bekend gestel op Valentynsdag hierdie jaar om vir die eerste keer te speel en luisteraars se reaksie was oorweldigend positief.