• Home
  • All artists
    • Duo’s/Bands
    • Male vocal
    • Female vocal
    • Instrumental
    • Comedy/Magic
    • DJ/MC/Speakers
  • Book an artist
  • Contact

Sorina aka Flooze

  • Picture
  • Book this Band
  • Listen live
  • Videos

Picture

Flooze

Book this Band

    Name of Artist*

    Show Date*

    Name of Town

    Name of Venue

    Type of Function

    Number of People Expected

    Starting Time of Performance

    Should artist supply PA system?

    YesNo

    Is the Performance

    IndoorOutdoor

    Your Details

    Name of Company (Optional)

    Contact Person

    Contact Number

    Email Address*

    Listen live

    Videos

    Sorina aka Flooze

    Dis ‘n feit dat haar unieke skitter-glitter klanke die kômmin in jou uitbring en haar pittige skerpsinnigheid is so aansteeklik soos waterpokkies in ‘n koshuis.

    Regoor die land leer dié blonde BLIENGMASJIEN vir al haar tjommas die Djokovic Dans op die maat van haar treffende treffer Die Tennis Tune. Jy ken haar dalk nét as die “Hoezit my tjomma” Flooze wat jonk én oud vermaak en laat lag, maar glo dit of nie, daar is ‘n dinamiese dame genaamd Sorina ágter die masker van die Flooze wat, met ‘n meestersgraad in Regte agter haar naam, mense verras met haar ernstigheid en haar opregte menswees en wat al meer geliefd raak op vertonings soos dames-oggende, feeste en privaat funksies. Dis veral met haar “Sorina” album HOOFLETTERS waar sy Flooze se kenmerkende rooi leerbaadjie uittrek en as Sorina mense verbaas met haar mooi sangstem en goeie skryfvernuf.

    As Sorina het sy onlangs ook haar veelsydigheid as vermaaklikheidster verder uitgebrei toe sy in die skoene van televisie aanbieder gestap het om saam met Kyknet se realiteitsprogram ONS SPROKIESBRUILOF die land se stralende bruide af te neem op hulle groot dag.

    Kunstenaar. Sepiester. Aktrise. Sangeres. Komediant. TV aanbieder. Seremoniemeester. Liedjieskrywer. Maar van almal is die grootste en belangrikste titel vir haar die ene wat haar klassifiseer as “Mamma”. As Mamma van twee besige woelwaters Braambossie (4) en Miana (2) weet sy ook hoe dit voel om in Mamma-wees se spesiale, dankbare en nederige pantoffels te loop. 

    Previous Artist
    Snotkop
    Next Artist
    Soweto String Quartet

    Follow Us

     
     

    BOOKING AN ARTIST

    If you would like to book any artist on this website you can contact us directly at +27 83 445 1042.

    Copyright © 2018. Designed by Brood en Botter.